Worcester Gimnasium Netbal speler gekies vir die Top 35 SASN-groep
ADVERTISEMENT
Worcester Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat Muneeba de Bruyn, onderkaptein van die o.16 Cedars Wes-Kaap netbalspan, tydens die All Ages-toernooi gekies is as lid van die top 35 SASN-groep!












