Laerskool Fontainebleau 0.12 en 0.13 netbalspanne presteer
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Fontainebleau 0. 12 en 0.13 netbalspanne het die afgelope naweek aan die JOMO uitspele deelgeneem. Die 0.12 dogters het algeheel 5de geëindig en ons 0.13 span het al hul wedstryde gewen en dring dus deur na die Gauteng Kampioenskappe wat op 16 en 17 Junie by Dr. EG Jansen in Boksburg plaasvind.












