Laerskool Fontainebleau
Laerskool Fontainebleau kondig hoofleiers vir 2026
Dit is vir ons ‘n groot voorreg om Laerskool Fontainebleau se nuwe hoofleiers vir 2026 aan te kondig! Hierdie leerders is gekies vir hul ...Laerskool Fontainebleau leerder wen die Distrik se Begripslees kompetisie
Laerskool Fontainebleau is baie trots op Ruben Louw wat die Distrik se Begripslees kompetisie gewen het. WOW, wat ‘n prestasie!Laerskool Fontainebleau leerder gekies vir die Sentraal Gauteng Leeus Krieketspan
Baie geluk aan Gloria Maisatumo van Laerskool Fontainebleau wat verkies is tot die Sentraal Gauteng Leeus Krieketspan. Dit is ‘n groot prestasie! Fonties is ...Laerskool Fontainebleau se dogterskrieketspan sluit seisoen op ‘n hoë noot af
Laerskool Fontainebleau se dogterskrieketspan het met trots hul seisoen afgesluit deur 2de plek in die Super 12-kompetisie in te neem! Baie geluk aan elke ...Laerskool Fontainebleau leerders presteer uitstekend by die Kollig Visuele Kuns
Laerskool Fontainebleau spog met 15 leerders wat in die top 10 van elke ouderdomsgroep by die Kollig Visuele Kuns geëindig het. Hulle kunswerke sal ...Laerskool Fontainebleau redenaars presteer
Laerskool Fontainebleau is ongelooflik trots op Katlego Motaung en Chloé Smith wat by die Interskole Nasionale Redenaarskompetisie deelgeneem het. Julle harde werk, selfvertroue en ...Laerskool Fontainebleau rugbyspelers gekies vir die “Red Squad” oefengroep
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Laerskool Fontainebleau wat verkies is tot die “Red Squad” oefen groep vir 2026 . Julle maak ons ...Skaak prestasie vir Laerskool Fontainebleau
Laerskool Fontainebleau is uiters trots op Mari-Louise Steyn en Benjamin Burger wat ons skool by die Gauteng Skaakkampioenskappe te Hoërskool Randburg verteenwoordig het. Julle ...Laerskool Fontainebleau redenaars presteer
Baie geluk aan elke deelnemer wat aan die semi-finaal van die ATKV redenaarskompetisie by Hoërskool Linden opgetree het! Julle harde werk, toewyding en moed ...Laerskool Fontainebleau leerders word gekies vir Fonties se Leierraad van 2025
Baie geluk aan die onderstaande Laerskool Fontainebleau leerders wat gekies is as Fonties se Leierraad vir 2025.Ander Prestasies vir Laerskool Fontainebleau
Ander Prestasies vir Laerskool Fontainebleau: Atletiek Super 12: Ruben van Wijk- Goud: 80mh,Goud: 200mh,4de: 200m Anton Bazhko -Goud: 1500m, Goud: 800m Milaaika Nel – ...Laerskool Fontainebleau se Gholfspelers vaar uitstekend
Laerskool Fontainebleau se Gholfspelers het op Sondag, 11 Augustus, aan ‘n junior gholftoernooi van GETS Gholf by Randpark gholfklub deelgeneem. In hulle verskeie groepe ...Laerskool Fontainebleau atlete dring deur na die Gauteng Kampioenskappe
Baie geluk aan Laerskool Fontainebleau atlete Anton Bazhko en Yolandé Rabie wat albei deur is na die Landloop Gauteng Kampioenskappe. Anton Bazhko – 1ste ...Laerskool Fontainebleau Skaakspelers maak al die regte skuiwe
Laerskool Fontainebleau Skaakspelers het Saterdag, 17 Augustus aan ‘n skaaktoernooi by Laerskool Unika deelgeneem. Die uitslae is soos volg: Fonties o.11 het 3de plek ...Laerskool Fontainebleau leerders neem deel aan die ATKV Uitklopspel
Op Maandag, 12 Augustus 2024, het 3 Laerskool Fontainebleau Graad 7 leerders en 3 Graad 6 leerders deelgeneem aan die ATKV-Uitklopspel te Laerskool Muldersdrif. ...Laerskool Fountainebleau redenaars laat die tonge klap
Laerskool Fountainebleau groep leerders is ons Super twaalf redenaars span. Baie Geluk.Laerskool Fountainebleau skenk boeke
Mediasentrum: Die “Lions Club” is vreeslik dankbaar vir Laerskool Fountainebleau se boekdonasies. Fonties is in die bevoorregte posisie om boeke aan die Lions Club ...Laerskool Fountainebleau swemmer gaan die SA Skole Swemkampioenskappe verteenwoordig
Laerskool Fountainebleau swemmer Nardus Breedt, gaan Gauteng verteenwoordig in die SA Skole Swemkampioenskappe 19 – 21 April.Laerskool Fountainebleau atlete neem deel aan die Gauteng atletiek kampioenskappe
Die atlete van Laerskool Fountainebleau wat aan die Gauteng kampioenskappe deelgeneem 8-9 Maart, Fonties het altesaam 14 atlete gestuur. Baie geluk aan die atlete ...LS Fountainebleau kondig met trots hul Leerlingraad vir 2024 aan!
Leiers 2024 “`n Leier is iemand wat altyd die regte ding doen, al kyk niemand nie.” Laerskool Fontainebleau kondig met trots die Leerlingraad vir ...Laerskool Fontainebleau is trots op hul rugbyspelers
Goue Leeus Rugby: Laerskool Fontainebleau se eie 4 leeuwelpies in aksie by die Thys Bezuidenhout Bondedag. Levi, Reatile, Sebastian en Ariel – julle maak ons ...Laerskool Fontainebleau aangewys as een van die Top Laerskole
AKADEMIESE TOEKENNING Laerskool Fontainebleau is op Dinsdag, 31 Januarie by die Johannesburg Noord Distrikshoofde vergadering as een van die Top Laerskole in die streek aangewys! ...Laerskool Fontainebleau Graad 3 leerder ontvang Distrikstoekenning
Laerskool Fontainebleau is baie trots op Marcus Burger, ‘n Graad 3-leerder, wat ‘n toekenning vir Afrikaans Huistaal, by die Johannesburg Noord Distrik se Toekenningsgeleentheid ...Laerskool Fontainebleau verwelkom hul nuwe Hoof
Dit is vir ons ‘n besondere voorreg om aan te kondig dat Mnr. Kevin Kinghorn aangestel is as die nuwe Hoof van Laerskool Fontainebleau ...LS Fontainebleau skaakspelers deel van Johannesburg Metro Skaakspanne
Baie geluk aan die volgende Fontie skaakspelers wat opgeneem is in die Johannesburg Metro Skaakspanne: Anton Bazhko Daniel Voigt Anneke Steyn Mari-Louise Steyn Bogenoemde ...Kollig Kunstefees – Showcase Laerskool Fontainebleau se harte bars van trots
Kollig Kunstefees – Showcase laat Laerskool Fontainebleau se harte bars van trots! Die Kollig Kunstefees is 24-26 Oktober afgesluit met ‘n spogvertoning – die ...‘n Ongelooflike dansjaar vir die dansers van Laerskool Fontainebleau
‘n Ongelooflike dansjaar vir die dansers van Laerskool Fontainebleau. Laerskool Fontainebleau bied dans as ‘n buitemuurse aktiwiteit aan by die skool vir leerders van ...Laerskool Fontainebleau sport prestasies
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Fontainebleau se sport prestasies met trots. Rugby: Baie geluk aan die volgende ...Laerskool Fontainebleau verwelkom hul nuwe personeel
Baie welkom aan die nuwe personeel wat aan die begin van die kwartaal by Laerskool Fontainebleau aangesluit het: Juf. Chrizanne Atterbury Juf. Surika Buys ...Laerskool Fontainebleau kultuur leerders steel die kollig
Laerskool Fontainebleau Kultuur uitslae Baie geluk aan Christiaan Grobler wat tydens die Kollig Kunstefees: Sang in al vyf sy items ’n plek onder die ...Laerskool Fontainebleau 0.12 en 0.13 netbalspanne presteer
Die Laerskool Fontainebleau 0. 12 en 0.13 netbalspanne het die afgelope naweek aan die JOMO uitspele deelgeneem. Die 0.12 dogters het algeheel 5de geëindig ...LS Fontaniebleau rugbyspanne deur na Goue Leeus Finale toe
Ons o.10 en o.11 rugbyspanne het deurgedring na die Goue Leeus Finale toe. Dit het gister by Hoërskool Florida plaasgevind. Ons o.10 spannetjie het ...LS Fontaniebleau groet gewese hoof met seer harte
Ons gewese hoof, Mnr. Arno Faber is na ‘n kort siekbed oorlede op 8 Junie 2022. Ons harte is in stukke hieroor aangesien Mnr. ...
































