Laerskool Fontainebleau leerder gekies vir die Sentraal Gauteng Leeus Krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Gloria Maisatumo van Laerskool Fontainebleau wat verkies is tot die Sentraal Gauteng Leeus Krieketspan. Dit is ‘n groot prestasie! Fonties is baie trots op jou!










