Laerskool Fontainebleau leerder gekies vir die o.12 Goue Leeus Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Miguel Rooskrans van Laerskool Fontainebleau wat gekies is vir die o.12 Goue Leeus Rugbyspan! Ons is trots op jou en weet dat jy Fonties se naam hoog gaan hou wanneer jy jou provinsie verteenwoordig!









