Laerskool Roodekrans redenaars kwalifiseer vir die semi-finaal
ADVERTISEMENT
Dit is met groot trots dat Laerskool Roodekrans kan aankondig dat die volgende leerders gekwalifiseer het vir die semi-finaal van die ATKV-redenaarskompetisie.
𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟏
- Riva Pretorius
𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟑
- Malan Smith
- Marcel Pretorius
- Mianè van Greunen
𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟒
- Anyela Rymaszewski
- Kara Moolman
𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟓
- Layla Kruger
- Mia Rossouw
𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟔
- Mikah van Wyk
𝐆𝐫𝐚𝐚𝐝 𝟕
- Conrad Smith
- Zianè Delport
Hulle neem die naweek deel by HS Linden.
Sterkte aan elke Roodie-raakprater! Ons staan bankvas agter julle!!




















