Laerskool Saamtrek Super 12 redenaars praat ‘n 5de plek los
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek is super trots op ons Spanredenaars wat ‘n 5de plek behaal het in die Super 12 kompetisie! Welgedaan meisies!
- Lara van Zyl
- Marisa Visser
- Nita van Niekerk
- Carmi van Niekerk
![]()










