Hoërskool Hartbeespoort leerlinge presteer by die ATKV-Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerlinge van Hoërskool Hartbeespoort wat presteer by die ATKV-Redenaars Nasionaal.
Rendani Msimang – Afrikaans Eerste Addisionele Taal Voorbereid (Gr. 8-9)
Kyle Hurter – Afrikaans Huistaal Onvoorbereid (Gr. 8-9)

Rendani Msimang

Kyle Hurter









