Laerskool Goudkop atlete vaar puik by die Nooerdwes-Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Goudkop leerder Jessica Marais behaal ‘n tweede plek in 800m tydens die Noordwes Atletiekbyeenkoms.
- Keagan Flanagan behaal ‘n vierde plek in Diskus en ‘n tweede plek in gewigstoot tydens die Noordwes Atletiekbyeenkoms.
- Zayden Meyer behaal ‘n derde plek in gewigstoot tydens die Noordwes Atletiekbyeenkoms.
- Zayden dring ook deur na die SA-Kampioenskappe.












