Primêre Skool Jim Fouche Bloemfontein
Primêre Skool Jim Fouché dansers presteer uitstekend
Leanke Kapp en Jennifer Henning van Primêre Skool Jim Fouché het 18 April aan ASSA – Acrobatic Solo Dance Sport Association se Vrystaat Streek ...- BloemfonteinFree StateHoërskool Jim Fouché BloemfonteinPrimêre Skool Jim Fouche BloemfonteinRegional News
SA Beach Wrestling Kampioenskappe uitslae
SA Beach Wrestling Kampioenskappe – Trots op ons Stoeiers. Ons is ongelooflik trots op ons vier stoeiers wat die naweek van 28 Maart 2026 ... Primêre Skool Jim Fouché tennisspelers is die baan meesters
Die volgende leerders van Primêre Skool Jim Fouché het op 21 Feb 2026 deelgeneem aan die Wolf Pack Toernooi en uitstekend gevaar! Ansuné Young ...Primêre Skool Jim Fouché leerder en sy ongelooflike span wen die FPL o.13 Divisie
Baie geluk aan Primêre Skool Jim Fouché leerder AD Erasmus en sy ongelooflike span! Hulle het Vrydag die FPL U13 Divisie 1 gewen! Julle ...Primêre Skool Jim Fouché se nuwe Leerderraad van 2026
“Ware leiers wag nie vir geleenthede nie, hulle skep dit! Baie geluk aan Primêre Skool Jim Fouché se nuwe Leerderraad van 2026.Skitter atletiek prestasie deur Primêre Skool Jim Fouché atlete
Baie geluk aan Primêre Skool Jim Fouché atlete met jul puik prestasies tydens die AFS Sub Youth Championship wat op Saterdag, 22 November 2025 ...Primêre Skool Jim Fouché kondig Leerderraad vir 2026 aan
“Ware leiers wag nie vir geleenthede nie, hulle skep dit! Baie geluk aan Primêre Skool Jim Fouché se nuwe Leerderraad van 2026. Julle is ...Rekords vlieg by Primêre Skool Jim Fouché se kleure atletiek
Rekords vlieg by Primêre Skool Jim Fouché se Kleure Atletiek! Wat ’n dag vol ongelooflike prestasies, ons atlete het behoorlik die baan en veld ...Primêre Skool Jim Fouché se o.13 Dogters hokkiespan presteer uitstekend
Baie geluk aan Laerskool Jim Fouche se o.13 Dogters span wat aan die Hoërskool JF Sporttoernooi deelgeneem het, en as die 0/14 Fast 5 ...Rugby 7’s uitslae vir Primêre Skool Jim Fouché
Baie geluk aan die Primêre Skool Jim Fouché o.13A 7’s span wat slegs een wedstryd tydens Fichardtpark se sewestoernooi verloor het. Die eerste dag ...Primêre Skool Jim Fouché spog met dans prestasie
Die volgende dansers van Primêre Skool Jim Fouché het die 2 de Augustus vir hul “Open Beginner Formation” by ARTISTICULTA in hul onderskeie ouderdomsgroepe ...Primêre Skool Jim Fouché karateka presteer
Baie geluk aan Lihan Lombard, McCallister Kiewiet en Ashley Jacobs leerders van Primêre Skool Jim Fouché wat tydens die “Shotkan Karate Development Championship” op ...Primêre Skool Jim Fouché musiek leerders presteer
‘n Paar van Primêre Skool Jim Fouché musiekleerders het ons skool se naam hoog gehou by vanjaar se UNISA Voorgraad 1 teorie eksamens se ...Primêre Skool Jim Fouché leerder verwerf ‘n silwer medalje vir stoei
Baie geluk aan Jan Daniel Marais wat tydens die Vrystaat Stoei Liga ‘n silwer medalje verower het.Dit was sy heel eerste stoeikompetisie! Welgedaan! Trots ...Primêre Skool Jim Fouché sê totsiens
Primêre Skool Jim Fouché het vandag afskeid geneem van ‘n tannie wat diep spore getrap het, Tannie Manda du Preez. Na 25 jaar en ...Primêre Skool Jim Fouché landloop atlete presteer
Landloop leerders het op 9 Mei 2025 deelgeneem aan ‘n landloopkompetisie by KOVSIES. Dit was hul eerste deelname aan so kompetisie en ons weet ...PS Jim Fouché leerders dring deur na die tweede rondte rugbyproewe
Primêre Skool Jim Fouché is trots op die o.12 en o.13 rugbyspelers wat vir die tweede rondte proewe gekies is. Baie geluk aan elkeen . ...PS Jim Fouché leerders is gekies vir die Rugby Bokkieweekspan
Baie geluk aan Andru Rademeyer en Justin Groenewald leerders van Primêre Skool Jim Fouché wat is gekies vir die o.13 Rugby Bokkieweekspan. Trots op ...Primêre Skool Jim Fouché Hokkie nuus
0.14 Hokkie Bokkieweek Baie geluk aan aan die leerders van Primêre Skool Jim Fouché Juane van Huysteen, Amy Bolton, Laura Pitout en Zariné Texaira, ...Primêre Skool Jim Fouché leerder vaar puik by die Gevegkuns
Baie geluk aan Sonica De Roubaix leerder van Primêre Skool Jim Fouché wat tydens die Bloemfonteinse Kompetisie op 3 Mei die volgende plekke behaal ...Primêre Skool Jim Fouché top tien leerders van Kwartaal een
Baie geluk aan Primêre Skool Jim Fouché Top 10 leerders van Gr 1 -3 van die 1ste Kwartaal! Julle is ysters en ons is ...Primêre Skool Jim Fouche leerder presteer tydens Inter-Primêr Swem Kampioenskappe
Primêre Skool Jim Fouché, leerder SJ van Biljon (Seuns 11) het tydens die Inter-Primêr Swem Kampioenskappe wat op 18 & 19 Feb 2025 by ...Primêre Skool Jim Fouche leerder ontvang ‘n Silwer medalje in Tennis
Primêre Skool Jim Fouche leerder, Ruan Burger ontvang sy Runners-Up (Silwer) medalje. Ruan het as leen speler vir Noordwes se o/15 span gespeel. Noordwes ...Primêre Skool Jim Fouché 2025 Leerderraad
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Jim Fouché leerders wat verkies is om hulle skool as prefekte vir 2025 te verteenwoordig:Primêre Skool Jim Fouché gimnastiek leerder kry goud en brons
Primêre Skool Jim Fouché Gimnastiek leerder kry Goud, Silwer en Brons. Baie geluk aan Elsje Loots wat op 17 Augustus 2024 tydens die Vrystaatse ...Primêre Skool Jim Fouché karate ster presteer
Baie geluk aan Ané Scheepers, ons eie 1ste Graad Swart Belt wat tydens die Secunda Provinsiale Kompetisie die volgende plekke behaal het. Anné is ...Primêre Skool Jim Fouché trampolien leerder kry goud en silwer
Baie geluk aan Primêre Skool Jim Fouché leerder Anzel Nel wat Suid Vrystaat Tuimel en Trampolien kompetisie deelgeneem het op Vlak 1 o.8 jaar ...Primêre Skool Jim Fouché Rugby Tennisspeler presteer uitstekend
Ruan Burger het op 31 Augustus 2024 die Suid Vrystaat B-Tennis Span verteenwoordig en aan die Streektoernooi teen Gariep A deelgeneem en baie goed ...Primêre Skool Jim Fouché Rugby leerder gekies vir o.12 Vrystaat 7’s Rugbyspan
Zander Victor is gekies vir die o.12 Vrystaat 7’s Rugbyspan wat binnekort gaan deelneem aan die toernooi in Krugersdorp, Pretoria en Bloemfontein. Primêre Skool ...Primêre Skool Jim Fouché o.13B rugbyspan het uitstekend gevaar in die seisoen
Primêre Skool Jim Fouché o.13B rugbyspan het uitstekend gevaar in die seisoen! Die span wen al hulle liga wedstryde teen Tjokkies, PBS, Fichardtpark, St ...Primêre Skool Jim Fouché se junior -en seniorkore is alles behalwe stil
Primêre Skool Jim Fouché se junior -en seniorkore is alles behalwe stil. Die seniorkoor het op 10 Mei 2024 deelname gehad aan die CCNF ...Vrystaat rugby prestasie vir Primêre Skool Jim Fouché
Vrystaat rugby prestasie vir Primêre Skool Jim Fouché: Baie geluk aan Nico Venter wat vir die Vrystaat o.12 Rugbyspan gekies is!. Baie geluk ook ...Primêre Skool Jim Fouché atlete gaan aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe deelneem
Primêre Skool Jim Fouché is baie trots op hulle atlete wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe gaan deelneem. Joshua Melaat het tydens die Vrystaat ...Primêre Skool Jim Fouché se o.13A rugbyspan sien uit na die 2024 rugbyseisoen
Primêre Skool Jim Fouché se o.13A rugbyspan het Saterdag, 9 Maart 2024, deelgeneem aan die Senekal Rugbydag. Hulle het teen Graanveld gespeel wat `n ...Primêre Skool Jim Fouché leerder verbeter hoogspring rekord tydens Kleure atletiek byeenkoms
Joshua Melaat leerder van Primêre Skool Jim Fouche het op Dinsdag, 23 Jan 2024, tydens die skool se kleure atletiek byeenkoms, die Seuns o.12 ...Primêre Skool Jim Fouché 2023 Spesiale Toekennings en 2024 Leerderraad
Primêre Skool Jim Fouché 2023 Spesiale Toekennings en 2024 Leerderraad Leerderraad 2024 Spesiale ToekenningsSilwer vir die Hoërskool Jim Fouché Raakpraters
Afriforum se Dink of sink onvoorbereide debatskompetisie sentraalstreeksuitdunne het Donderdag, 28 Augustus, plaasgevind. In die senior-afdeling neem 18 spanne deel. Die Hoërskool Jim Fouché-raakpraters ...Primêre Skool Jim Fouché is super trots op hul 7’s rugby spelers
Litha Ntlati (Links) en Retief Ehlers is vroeër gekies vir die Grey Super Series. Litha is ook nou gekies vir die Vrystaat 7’s A-Span ...Primêre Skool Jim Fouché se o.12 B Seuns Hokkiespan het besonder goed gevaar hierdie seisoen
Primêre Skool Jim Fouché se o.12 B Seuns Hokkiespan het besonder goed gevaar hierdie seisoen. Hulle het al hulle liga wedstryde gewen. Willem Postma ...Primêre Skool Jim Fouché netbalspelers presteer
Dit het besonder goed gegaan met die Primêre Skool Jim Fouché se o.7A en B Netbalspanne die seisoen. Die A-Span het sover 5 wedstryde ...








































