Primêre Skool Jim Fouché karate ster presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ané Scheepers, ons eie 1ste Graad Swart Belt wat tydens die Secunda Provinsiale Kompetisie die volgende plekke behaal het.
- Anné is ‘n “ 1st degree Black belt’’ en het deelgeneem in die ouderdom 11-12 jaar
- “Teams Combat Weapon” – 1ste plek
- “Teams Sparring” – 1ste plek
- “Traditional Weapon Form”, “Traditional Taekwondo Form”, “Traditional Combat Weapon” en “Traditional Sparring” – 2de plek
Jy is verseker Primêre Skool Jim Fouché karate ster!

Ané Scheepers









