Hoërskool Eldoraigne karateka verteenwoordig SA op die Internasionale verhoog
ADVERTISEMENT
Die Suid-Afrikaanse tak van die Shorinryu Butokukan Karate Association is genooi om aan ’n internasionale geleentheid in Okinawa, Japan deel te neem – die geboorteplek van karate. Hoërskool Eldoraigne is besonders trots op Jade wat gekies is om Suid-Afrika vanaf 23 Julie 2026 tot 3 Augustus op internasionale vlak te verteenwoordig. Jou harde werk en toewyding het werklik vrugte afgewerp.











