Hoërskool Labori leerder presteer by die Karate Suid-Afrika Liga 1-toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jean-Pierre Timmy van Hoërskool Labori wat derde plek in die land vir sy kategorie ontvang het by die Karate Suid-Afrika Liga 1-toernooi. Hy het ook die SA-span gehaal en gaan aan die ‘Region South’ UFAK-Toernooi in Durban aan die einde van die maand deelneem. Ons is baie trots op jou en baie sterkte!
![]()










