Laerskool Totius kwartaal een hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Laerskool Totius kwartaal een hoogtepunte. Atletiek: Ons top 5 Atlete is gekies om Laerskool Totius te verteenwoordig by die WP-atletiekbyeenkoms.

Atlete
Tennis: Ons twee tennisspelers, Amé Snyman en Louis Smith, is sover onoorwonne in die kwartaal se wedstryde

Tennisspelers
Skaak: Helgard Müller behaal eerste plek in die o/14-groep by die Cape of Good Hope Skaaktoernooi. Kara Coetzee behaal derde plek in die o/14-groep Skole Distrik Metro Noord Skaaktoernooi.

Helgard

Kara
Leiers: Ons hoofleiers vir 2023 is aangewys. Baie geluk aan hoofmeisie Elsabé Dippenaar, hoofseun – Hannes Malan en onderhoofleiers, Aldo van der Walt en Lise Venter

Hoofleiers









