Hoërskool Piet Potgieter kwartaal 3 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Hoërskool Piet Potgieter kwartaal 3 hoogtepunte.
Rugby
HPP se junior rugbyspanne speel kookwater rugby. 0.14 A Rugbyspan Limpopo wenners in die C-Afdeling
Hokkie
HPP se 0.16 A hokkiespan is Limpopo wenners in die mediumskole afdeling. oërskool Piet Potgieter is trots op die span wat 8ste uit 16 skole eindig by die Noordvaal uitspele.
Jukskei
HPP se 0.16 A Dogters Jukskeispan wen die Noordvaal Kampioenskappe. Die 1ste keer in HPP se Jukskei geskiedenis.
Biathle – Gerard Kruger, Micke Prinsloo en Petri Grobler het hul provinsiale kleure in Biathle ontvang en neem dan binnekort deel aan die Suid- Afrikaanse Kampioenskappe
Gerard Kruger
Micke Prinsloo
Petri Grobler
Skiet
HPP se hele luggeweerskietspan skiet provinsiale kleure los en gaan as span na die Suid-Afrikaanse Luggeweerskiet Kampioenskappe.
Landloop –Laurika Marindi wen die goue medalje vir dogters 0.17 tydens die “SASA High School Provincials” Sy gaan dan ook aan die Suid- Afrikaanse kampioenskappe deelneem
Laurika Marindi
Dans – Tydens die Dance International Gala Awards ontvang Ivanke Theunissen, Shenique Hulme en Monique Venter hul Suid – Afrikaanse Kleure vir dans.
Christene Lee ontvang vir die 4de jaar in n ry Limpopo kleure vir Parkour. Tydens die Provinsiale Kampioenskappe wen sy die goue medalje en kwalifiseer vir die Suid- Afrikaanse Kampioenskappe. Christene kompeteer op die hoogste vlak in Parkour wat gelykstaande is aan Olimpiese standaard.
Hoërskool Piet Potgieter het ook n klompie Akademiese uitblinkers gehad.
Kgathi Matome -Kgathi participated in the Eskom Expo for young scientists in the category – Environmental studies
Kgathi has been awarded a silver medal
Motondwa Mello – SAICA Accounting Olympics 2025 Motondwa ‘n graad 9 leerder behaal ‘n 1ste plek met n persentasie van 98%.
Motondwa Mello
Gasvryheidstudies – Rudolf Britzz is die wenner van die jaarlikse Gasvryheidstudies Olimpiade in Limpopo. Rudolf behaal ‘n persentasie van 87% is die wenner van die jaarlikse Gasvryheidstudies Olimpiade in Limpopo. Rudolf behaal n persentasie van 87%
Rudolf Britzz Rudolf Britzz is die wenner van die jaarlikse Gasvryheidstudies Olimpiade in Limpopo. Rudolf behaal n persentasie van 87%










