Hoërskool Frans du Toit kwartaal 1 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
- Interhoër Geeswenners
Frans du Toit het die geesbeker huis toe gebring vir die 7de keer in ‘n ry! Hierdie jaar se interhoër was by Hoërskool Tom Naude in Pietersburg. Baie geluk Fransies, julle hou die naam hoog!

V.l.n.r: Bernice Pinto, Elsie Potgieter, Esna Joubert, Amore Viljoen, Ernst Stapelberg, Owethu Simbanyoni, Shiluva Mthambini.
- Swem:
Die volgende leerders is beide gekies vir die Limpopo Swemspan. Ettiene Troger is ook gekies vir SSA Junior swemspan.

V.l.n.r: Ettiene Troger en Phillip Schaap.
- Algemene Prysuitdeling:
Baie geluk aan die onderskeie graadwenners!
- Marlé Naudé: Viribus Excelsior Trofee: Graad 11
- Christin Coetzee: Viribus Excelsior: Graad 10
- Gabrielle Maré: Viribus Excelsior: Graad 8
- Leandri Erasmus: Viribus Excelsior: Graad 9













