Hoërskool Piet Potgieter
Hoërskool Piet Potgieter skutte laat die skote klap
Hoërskool Piet Potgieter se skuts pronk met uitstekende uitslae! Baie geluk! Jaques Engelbrecht 0.14 Veer Lê – 1ste Plek Staan – 1ste Plek Kniel- ...Hoërskool Piet Potgieter kwartaal 3 hoogtepunte
Hoërskool Piet Potgieter kwartaal 3 hoogtepunte. Rugby Hokkie Jukskei Biathle – Gerard Kruger, Micke Prinsloo en Petri Grobler het hul provinsiale kleure in Biathle ...Hoërskool Piet Potgieter swemmers gekies om Limpopo te verteenwoordig
Baie geluk aan die volgende swemmers van Hoërskool Piet Potgieter wat gekies was om die Limpopo Provinsie te verteenwoordig het by die SA Skole ...Hoërskool Piet Potgieter 1ste hengelspan gaan Limpopo verteenwoordig in die SA’s
Hoërskool Piet Potgieter 1ste hengelspan gaan Limpopo verteenwoordig tydens die SA Kampioen van kampioene kompetisie.Hoërskool Piet Potgieter jukskei wen die Noordvaalbeker
Vir die 2de Jaar in ‘n ry wen Hoërskool Piet Potgieter jukskei die Noordvaalbeker.Hoërskool Piet Potgieter biathle atlete onvang hul SA kleure
Hoërskool Piet Potgieter biathle atlete Micke Prinsloo en Petri Grobler ontvang SA kleure, en gaan SA in Egipte verteenwoordig tydens die Wêreld kampioenskappe.Piet Potgieter High School boxer is the undefeated lightweight amateur champ
Congratulations, Piet Potgieter High School boxer Mohammed Galiell! Mohammed is the (6-0) undefeated lightweight (Amateur boxing) champion! He won the final on the 24th ...Hoërskool Piet Potgieter leerder ontvang haar SA kleure in dans
Hoërskool Piet Potgieter leerder Jamie – Lee Botha ontvang haar SA kleure in Dans.Hoërskool Piet Potgieter Hoofleiers en Komiteevoorsitters vir 2025
Hoërskool Piet Potgieter Hoofleiers en Komiteevoorsitters vir 2025. Baie geluk en mag 2025 ‘n suksesvolle jaar wees. Hoofleiers Onderhoofleiers Sport Komitee Bemarking Komitee Kultuur ...Hoërskool Piet Potgieter Matriekuitslae 2023
Hiermee Hoërskool Potgieter se klas van 2023 matriekuitslae. Baie geluk aan die volgende top presteerders ons is baie trots op jul resultate! Top 10 ...Hoërskool Piet Potgieter Prysuitdeling 2023
Hoërskool Piet Potgieter Prysuitdeling 2023. Sportseun – Gerard KrugerBeste leerling in Wiskunde, Rekeningkunde, Wetenskap, Lewenswetenskap / Betse Leerlingraadslid / 12 jaar nie eenkeer afwesig. ...Skitter gimnastiek uitslae vir Hoërskool Piet Potgieter
Hoërskool Piet Potgieter leerder Christine Lee Parkour verwerf haar Limpopo kleure vir Gimnastiek . Sy is een van twee meisies wat kompeterend begin deelneem ...Hoërskool Piet Potgieter Biathle / Triathle uitslae
Hoërskool Piet Potgieter Biathle / Triathle uitslae vir die volgende atlete wat aan die Limpopo Kampioenskappe deelgeneem het. Hul uitslae was as volg: Triathle- ...Hoërskool Piet Potgieter Dogters Hokkie o.14 A dring deur na die Noordvaal Kampioenskappe
Hoërskool Piet Potgieter Dogters Hokkie o.14 A dring deur na die Noordvaal Kampioenskappe en eindig 12de uit 16 skole.Hoërskool Piet Potgieter kultuur leerders se talent ken geen einde
Hoërskool Piet Potgieter kultuur leerders se talent ken geen einde: Toneel: HPP wen vir die 2de jaar in ‘n ry die Interhoër toneel. Toneelstuk ...Hoërskool Piet Potgieter se 1ste Gholfspan word as wenners gekroon
Hoërskool Piet Potgieter se 1ste Gholfspan word as wenners gekroon in die Limpopo skole C-Afdeling. Evan Pretorius is aangewys as die beste Gholf speler. ...Boogskiet prestasie vir Hoërskool Piet Potgieter
Drie Hoërskool Piet Potgieter leerders is gekies vir die AGA limpopo Boogskietspan. Die span neem in Oktober deel aan die SA- Interprovinsiale kampioenskappe. Niel ...Hoërskool Piet Potgieter Luggeweerskiet leerder haal die Limpopo B-span
Hoërskool Piet Potgieter Luggeweerskiet leerder haal die Limpopo B-span Miné Hannekom. Sy word gekies vir die Limpopo 2de span. en sal Limpopo verteenwoordig tydens ...Hoërskool Piet Potgieter hengel wen die dag
Dit was die laaste hengel liga van die jaar Hoërskool Piet Potgieter 1ste Span seuns wen die dag. Rochell Strobeck : Word gekies vir ...Jukskei uitblinkers van Hoërskool Piet Potgieter
Hoërskool Piet Potgieter neem vir die eerste keer die jaar aan Jukskei deel. HPP wen die Limpopo skole liga. HPP se o.19 1ste span ...Swemmers van Hoërskool Piet Potgieter gekies om Limpopo te verteenwoodig
Hierdie Hoërskool Piet Potgieter swemmers Carmi Schoeman , Henco Du Toit , Micke Prinsloo Swemmers is gekies om Limpopo te verteenwoordig tydens die Interprovinsiale ...Hoërskool Piet Potgieter uitblinkers vaar uitstekend in kwartaal twee
Hoërskool Piet Potgieter uitblinkers vaar uitstekend in kwartaal twee. HPP se junior dogters blink uit op die hokkieveld en netbalbaan! HPP se o.14 Hokkie ...Hoërskool Piet Potgieter Matriek 2022 Top A-kandidate
Hoërskool Piet Potgieter Matriek 2022 Top A-kandidate:HS Piet Potgieter 2022 Graad 12 Prysuitdeling
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Piet Potgieter Matriek leerders van 2022 met hul prestasies: Aldrich Rossouw: Pottie van die Jaar Dux Leerder 2022 ...Hoërskool Piet Potgieter Leerlingraad 2023
Hiermee Hoërskool Piet Potgieter se Leerlingraad vir 2023.Hoërskool Piet Potgieter sport en kultuur wenners
Hoërskool Piet Potgieter sport en kultuur wenners: Kultuur Toneelstuk – Liefde 3022 Boveld Interhoër toneel wenners 2022 Anemieke van Niekerk vereer tydens die ATKV Gauteng ...Hoërskool Piet Potgieter leerder wen XCO Limpopo Kampioenskappe
Henro Van der Walt graad 8 leerder aan die Hoërskool Piet Potgieter wen die XCO Limpopo Kampioenskappe in die afdeling Sub – Juniors en ...HS Piet Potgieter leerder gekies om SA te verteenwoordig as lid van Junior Boogskietspan
J.C Botha graad 12 leerder aan die Hoërskool Piet Potgieter het uitstaande presteer in boogskiet en is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig as lid ...




























