ADVERTISEMENT
Hoërskool Piet Potgieter se 1ste Gholfspan word as wenners gekroon in die Limpopo skole C-Afdeling. Evan Pretorius is aangewys as die beste Gholf speler.