Hoërskool Volksrust leerder presteer in gholf
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Drian du Plessis van Hoërskool Volksrust! Hy neem deel aan die Mpumalanga Top 20 Race to Highland Gate toernooi en wen die beste algehele nett op 75 houe! Drian speel fantasties gholf en ons wens hom alle sterkte toe vir die toekoms.
![]()










