Laerskool Bellville-Noord Juniors geniet waatlemoene na ‘n warm atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Vrydag, 26 Januarie, het die grondslagfase-afdeling ‘n atletiekbyeenkoms gehad om Laerskool Bellville-Noord se junior atletiekspan vir die atletiekseisoen te bepaal. Na afloop van die gehardloop het die juniors (en ook die graad R en RR-klasse) lekker afgekoel onder die skadubome met heerlike sappige waatlemoen. Dit was vet pret en die kinders en onderwyseresse het dit baie geniet.

Die nuwe graad RR-klas se juffrouens. Jade Steenkamp (assistent – links) en Natasha de Jager (onderwyser). was sò bly hul klassie was ook genooi.

Graad 3-juffrou Nicole Taylor besig om van die waatlemoen te sny.

Van die kleintjies geniet die waatlemoen terdeë.

Van die kleintjies geniet die waatlemoen terdeë.

Van die kleintjies geniet die waatlemoen terdeë.

Van die kleintjies geniet die waatlemoen terdeë.

Van die kleintjies geniet die waatlemoen terdeë.

Juffrouens Williams (graad 1 – links) en Aspeling (graad 2) sny nog waatlemoenskywe vir die honger klomp.