Motorfiets prestasie vir Hoërskool Ellisras leerder
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ellisras wens graag vir Jaden Els geluk met sy uitmuntende prestasie by die GXCC-wedren wat op 18 April 2026 by Lekoa Lodge plaasgevind het. Hy het 200 kilometer op ’n veldmotorfiets voltooi en tweede plek behaal — ’n besondere prestasie wat vasberadenheid, uithouvermoë en vaardigheid toon. Ons is trots op jou toewyding en prestasie.










