Laerskool Courtrai leerder neem aan die SA Endro Nasionale Kampioenskappe deel
ADVERTISEMENT
Lohann Spies leerder van Laerskool Courtrai het aan verskeie kompetisies deelgeneem en die volgende uitslae behaal:
IMPI Hard Enduro (3 dag byeenkoms in die Drakensberg)
- 2 silwer medaljes KTM o.14
Lohannn was die jongste van 900 deelnemers. Hulle het n afstand van 237km in 3 dae afgele. Hy het sy klas gewen en het die jongste ryer geword in o.14 Silwer klas.
SA Enduro Nasionale Kampioenskappe
Lohann het in Mpumalanga deelgeneem. Alhoewel hy nie n plek behaal het nie, eindig hy die seisoen in di e2de plek in die Pro 85 klas. Hy eindig dus 2de in Suid-Afrika.











