HS Framesby leerder ry eerste plek los aan die AMCS streek- en klubkampioenskap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Dylan Grobler, Gr11, het Saterdag, 6 September aan die 6de rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo Scribante Renbaan deelgeneem. Hy het in die 600cc-klas deelgeneem en 1ste plek in sy klas behaal.Ons is baie trots op hierdie goeie prestasie.









