Hoërskool Kempton Park
Hoërskool Kempton Park motorfietsryers presteer
Baie geluk aan Ruben en Luan Weterman van Hoërskool Kempton Park het deelgeneem aan die eerste rondte van die SA Short Circuit Series. Ruben ...Hoërskool Kempton Park hengelaar gekies vir die o.25 Classic Feeder Proteaspan
Hoërskool Kempton Park se Wihanli Crawley, Gr 10 is verkies tot die o.25 Classic Feeder Proteaspan wat Suid-Afrika in Oktober by die wêreldspele in ...Hoërskool Kempton Park graad 12’s Alpha Wiskunde uitslae
Baie geluk aan Hoërskool Kempton Park graad 12’s met julle uitstekende uitslae vir Alpha Wiskunde. Spesiale vermelding: Nathan Wasserfall is ʼn graad 10 leerder ...Hoërskool Kempton Park leerder skitter in Wiskunde Olimpiade
Hoërskool Kempton Park leerder Marli Willemse wat in die SA Olimpiade vir Wiskunde Geletterdheid ’n uitmuntende 3de plek landswyd in Graad 12 behaal het! ...Hoërskool Kempton Park leerders gekroon as nasionale wenners van 2025
Drie van Hoërskool Kempton Park leerders Ethan Basson, Steyn Beukes en Lené Bosch is gekroon as nasionale wenners van die 2025 𝘞𝘢𝘵𝘦𝘳 𝘢𝘯𝘥 𝘚𝘢𝘯𝘪𝘵𝘢𝘵𝘪𝘰𝘯 ...Hoërskool Kempton Park kondig nuwe raadslede aan vir 2026
Op 22 Oktober het die inhuldiging van die Kempieraad vir 2026 plaasgevind. Tydens die geleentheid het die nuwe raadslede met trots hul baadjies ontvang ...Hoërskool Kempton Park spanredenaars wen die Oppi Tong Af landsfinaal
Baie geluk aan Hoërskool Kempton Park se 𝗗𝗶𝗲 𝗕𝗹𝗼𝘂 𝗗𝗮𝘀𝘀𝗲 (gr 12) – Wenners van die Oppi Tong Af landsfinaal!Hoërskool Kempton Park verwelkom nuwe prinsipaal
Hoërskool Kempton Park verwelkom ons nuwe skoolhoof, Mnr. Johan van den Heever. Ons glo dat Kempies groot hoogtes sal bereik saam met Meneer.Hoërskool Kempton Park kondig hul luggeweerskietspan aan
Die Ekurhuleni Skole Skuttersunie (ESSU) het Saterdag 6 September 2025 die luggeweerskietspan aangekondig wat hul gaan verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Baie geluk aan ...Hoërskool Kempton Park leerders presteer by die ringbal Champ of Champs
Op 13 September het Hoërskool Kemton Park Dogters Eerstespan uitstekend presteer en ń tweede plek behaal. Op dieselfde dag het ons Seuns Eerstespan die ...Hoërskool Kempton Park redenaars presteer
Baie geluk aan die ATKV Redenaars van Hoërskool Kempton Park met hulle puik uitslae: Sylvia Malin Tweede Gr 8 en Gr 9 – Afrikaans ...Hoërskool Kempton Park netbalspeler ingesluit in die Tshwane o.19 span
Nadeen Erwee, wat al twee jaar deel is van Kempies se eerstespan, is ingesluit in die Tshwane O/19-span wat van 6 – 11 Julie ...Hoërskool Kempton Park atleet ingesluit in die SA span
Michael Bekker van Hoërskool Kempton Park is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat gaan deelneem aan die Region 5 Games in Namibië vanaf 4 ...Hoërskool Kempton Park verwerf goud by die ATKV-Applous 2025
Baie geluk aan die Hoërskool Kempton Park wat Goud by ATKV-Applous 2025 verwerf het.Hoërskool Kempton Park netbalspanne spog met puik uitslae
Baie geluk aan al die Netbalspanne van Hoërskool Kempton Park met hulle puik uitslae in ‘n Ligawedstryd teen Hoërskool Die Anker. Kempies speel en ...Hoërskool Kempton Park vier Afrikaans
Wat is nou lekkerder as om te besef AFRIKAANS IS 100 JAAR OUD VANDAG? Die wete dat ons nie net praat in ons taal ...Hoërskool Kempton Park danser ontvang sertifikaat vir klopdans
Hoërskool Kempton Park danser Ilzaan Steyn het deelgeneem aan die Starpower International danskompetisie en ‘n sertifikaat ontvang vir ‘n gemiddeld van 95% – 100% ...Hoërskool Kempton Park leerder het aan die 2de rondte van die SA Kortbaanmotorfietswedrenne deelgeneem
Hoërskool Kempton Park leerder Ruben en Luan Weterman het aan die tweede rondte van die SA Kortbaanmotorfietswedrenne (SA Short Circuit Series) deelgeneem en die ...Hoërskool Kempton Park krieketspelers presteer
Die volgende Hoërskool Kempton Park leerders het deelgeneem aan die Junior Binnenshuise Kriekettoernooi as deel van die Gauteng Easters o.18-span. Die span het deurgedring ...Hoërskool Kempton Park matriek 2023 top kandidate
Kempies se toppresteerders klas van 2023. Knapgedaan Kempies!Hoërskool Kempton Park leerders presteer provinsiaal
Hoërskool Kempton Park leerders presteer provinsiaal. Rugby o.15 Oos-span o.15 Provinsiaal o.16 Grant Khomo-span o.16 A o.16 B o.17 Rhinoweek span o.17 Akademiespan Netbal ...Hoërskool Kempton Park Gr 12 Meriete Toekennings
Hoërskool Kempton Park Gr 12 Meriete Toekennings Getroue skoolbesoek Akademiese erepennings (6+ onderskeidings o.g.v. gr 12 jaarpunt) Akademiese Top 10Hoërskool Kempton Park se Kempieraad vir 2023
Hoërskool Kempton Park se Kempieraad vir 2023. Gr 11 Gr12Hoërskool Kempton Park debatspanne presteer
Vir die eerste keer in baie jare het Kempies twee spanne ingeskryf vir die nasionale wetenskapdebat, wat daarop gemik is om leerders se kritiese ...Hoërskool Kempton Park kwartaal 2 hoogtepunte
Hoërskool Kempton Park kwartaal 2 hoogtepunte Kempies Got Talent Dogtershokkie Seunshokkie Netbal Rugby Kempies rugby o. 18 Akademieweek o.17 Valke o. 16 Valke o.15 ...Hoërskool Kempton Park atlete presteer by Twizza byeenkoms
Hiermee Hoërskool Kempton Park se Top 15 dogters en seuns-atlete wat tydens die Twizza byeenkoms presteer het. Hartlik geluk aan al die leerders met ...Hoërskool Kempton Park kyk terug na goeie krieket prestasie
Die volgende Kempie-krieketspelers is gekies vir Easterns provinsiale krieketspanne wat in Desember 2021 aan hul onderskeie toernooie deelgeneem het: Mnr Johan (Kierie) Fourie (hulpafrigter: ...





























