Hoërskool Kempton Park atleet ingesluit in die SA span
ADVERTISEMENT
Michael Bekker van Hoërskool Kempton Park is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat gaan deelneem aan die Region 5 Games in Namibië vanaf 4 tot 13 Julie. Michael gaan SA verteenwoordig in die 3000m.
Baie geluk en sterkte, Michael!










