HS Punt uitslae van SA Atletiek Jeug kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Uitslae van SA Atletiek Jeug Kamipoenskappe:
Mieke Coetzee Dogters o.16:
- 4de in Hamergooi met ‘n afstand van 44.98m
- 4de in Diskus met n PB van 40,64m
Anika Snyders Vroue o.20:
- 8ste in spiesgooimet ‘n afstand van 34.37m
Jandri Snyders Vroue o.20:
- 7de in 800m met ‘n tyd van 2:19:43
Anika Beukes Vroue o.20:
- 9de in 200m met ‘n PB van 25.13s
Zhandré Hatting Mans o.18:
- 10de in 800m met ‘n PB in die semifinaal van 1:57:72
Lee Wildemans Mans o.18:
- 8ste in 200m semifinaal met ‘n tyd van 23,31s
- 7de in 100m semifinaal met ‘n tyd van 11.36s
Mohammad Kajee Seuns o.16:
- 7de in 100m uitdun met ‘n tyd van 12.45s
Anika Beukes is opgeneem in die ASWD span vir die SA Senior Kampioenskappe vanaf 21 – 23 April in Groenpunt.
Mohammed Kajee is afwesig in die foto.










