LS Postmasburg speler gekies as verteenwoordiger by All Ages toernooi
ADVERTISEMENT
Micke Muller (graad 7) gaan van 25 tot 29 Junie die Noordkaap verteenwoordig in Boksburg by die All Ages netbaltoernooi. Sy is gekies vir die o.13 Noord-Kaap Robynespan.

Micke Muller









