Hoërskool Hartswater netbalsterre voltooi hulle onderskeie skeidsregterkursusse
ADVERTISEMENT
Hierdie netbalsterre van Hoërskool Hartswater het almal hulle onderskeie skeidsregterkursusse voltooi. Hulle het almal provinsiale graderings ontvang! Baie geluk! Ons is baie trots op hulle en ons sien uit na die jong opkomende talent in die skeidsregters-wêreld! This is your first step into the other side of netball. Enjoy discovering the technical side and delving into the secrets of the sport, girls. Absent: Landine van der Merwe and Mackenzie Burger.









