Laerskool Bellville-Noord Junior netbalspannetjie is onoorwonne vanjaar
ADVERTISEMENT
Laerskool Bellville-Noord se o.7A-netbal spannetjie het vanjaar nie ‘n enkele wedstryd verloor nie. Hul het die jaar se wedstryde afgesluit met oorwinnings oor Durbanville Voorbereiding, Parow-Oos asook Curro Meridian by die Aristea Sportnaweek.
Foto’s) Hier is die span na afloop van Vrydag (23/8) se wedstryde by Aristea by hul trotse afrigter, me. Elizma Williams, asook by hul getroue ondersteuners.
Foto’s) Hier is die span na afloop van Vrydag (23/8) se wedstryde by Aristea by hul trotse afrigter, me. Elizma Williams, asook by hul getroue ondersteuners.