Laerskool Nelspruit verteenwoordig Mpumalanga in Netbal
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots om bekend te maak dat twee van ons dogters, Laerskool Nelspruit by Mpumalanga Netbal gaan verteenwoordig in 2023. Die Nellies het die afgelope naweek in Middelburg hul kenmerkende NellieGuts gewys tydens die finale MSN proewe.
Lua Henning is gekies as S vir die o.13 A1 Netbalspan, terwyl Nicolien Lourens gekies is as HD vir die o.13A2 Netbalspan.
Lua Hennings
Nicolien Lourens










