Hoërskool Volksrust skeidsregting prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Marnica Lamprecht wat haar level 1 gekry het in hokkie skeidsregting. Sy is vir die o.18 IPT in 2023 aanbeveel nadat sy in Stellenbosch was vanaf die 7de tot die 13de en die 3/4 plek geskeidsreg het.
![]()









