Laerskool Bosveld Primary 3 onderwyseresse slaag gradering
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld Primary is baie trots op die volgende 3 juffrouens wat hulle graderings verbeter het op Vrydag, 22 April by PHS.
- Me. Retha Brandt verwerf `n Limpopo C+
- Me. Selmarie Husemeyer verwerf `n Limpopo C+
- Me. Riehette Maritz verwerf Pre-Lim B.
![]()








