HS Labori alumni is aangwys as Boland Krieket skeidsregter van die jaar
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Labori oud-leerder Ivan Kotze (Matriek 2014) wat onlangs aangewys is as Boland Krieket se skeidsregter van die Jaar by die Boland Krieket Skeidsregtersvereniging Toekennings.












