Netbal prestasie vir Laerskool George-Suid
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Annebel van der Merwe (o.12), Kara van Niekerk (o.13) en Anje Coleman (o.12) wat in die Wes-Kaap-netbalspan opgeneem is.
Julle harde werk, toewyding en talent het vrugte afgewerp. Die Laerskool George-Suid is ongelooflik trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe!
![]()









