Netbal prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat Bokkieweek-span wat 7-11 Junie 2025 in Naboomspruit gaan deelneem. Ons is baie trots op julle!










