Laerskool Gene Louw netbalspan behaal tweede plek by die WP-finale
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gene Louw onder 13A-netbalspan wat ‘n algehele tweede plek behaal het by die WP-finale. Ons is ongelooflik trots op julle!
![]()