Hoërskool Fichardtpark o14 netbalspan is bekroon as die ligawenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark 0.14A netbaldogters, wat vandag na ‘n betowerende wedstryd, as die ligawenners van die Bloemfontein Skole A-liga bekroon is! Dié span klop vir Oranje Meisies met 17 doele teen 15. Ons harte klop trots BLOU!!
#fichardtparknetbal #fichietrots #fichiesport #voorkeurskool










