‘n Onoorwonne seisoen vir Laerskool Worcester-Oos o. 9A-netbalspan
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Worcester- Oos o. 9A-netbalspan gee definisie aan hierdie aanhaling. Hulle was nie net onoorwonne gedurende die seisoen nie, maar het ‘n ongelooflike 110 doele teenoor hul opponente se 19 doele aangeteken.












