Laerskool Slot van die Paarl mini-netbal dogters sluit seisoen op ‘n hoe noot af
ADVERTISEMENT
Laerskool Slot van die Paarl mini-netbal dogter het die seisoen op ‘n hoë noot afgesluit met vriendskaplike wedstryde teen Noord-Eind en La Rochelle. Die dogters het die middag geniet en sommer in die proses nuwe maats gemaak!



















