Hoërskool Labori koor verwerf ‘n goue toekenning by die Paarl Vallei Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Labori Koor, gedirigeer deur meneer JP le Roux en begelei deur juffrou Elizanne van Staaten, het gisteraand die verhoog by die Paarl Vallei Eisteddfod betree en ‘n goue toekenning ontvang. Ons is ongelooflik trots op ons talentvolle vikings en hulle ure se harde werk wat hulle ingesit het.









