Hoërskool Bellville
Leerder van Hoërskool Bellville is verkies tot die Boland Dogters Gholfspan
Baie geluk aan Rea de Kock leerder van Hoërskool Bellville wat verkies is tot die Boland Dogters Gholfspan. Sy gaan op 18-29 April aan ...Hoërskool Bellville netbalspanne behaal uitstekende uitslae
Hoërskool Bellville netbalspanne behaal uitstekende uitslae by die Menlopark toernooi. 1ste Span: Bellville 32 – 8 Ermelo Bellville 23 – 11 Northcliff Bellville 26 ...Hoërskool Bellville Toutrek uitslae
Die 4de toutrek liga-kompetisie vir dié jaar was verlede Saterdag 14 Februarie op Valentynsdag by Bellville-Suid Hoërskool aangebied. ‘n Totaal van 51 stewel en ...Hoërskool Bellville leerders presteer in atletiek
Die atletiekseisoen het sterk afgeskop in Januarie, met uitstekende prestasies van Hoërskool Bellville atlete. By die Paratus-byeenkoms is vier Victrix/ Victor Ludorum-titels verwerf deur ...- DF AkademieHoërskool BellvilleHoërskool StellenbergHoërskool TygerbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
DTBS 2026 Athletics and Flashes Winners Announced
Following another successful edition of the annual DTBS inter-school athletics and Flashes event (formerly MTBS), the 2026 winners have been announced. Flashes (war-cry) winner: ... - DF AkademieHoërskool BellvilleHoërskool StellenbergHoërskool TygerbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
2026 DTBS-Dirigente
Die DTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 7 Februarie 2026 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ... - DF AkademieHoërskool BellvilleHoërskool StellenbergHoërskool TygerbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
2026 DTBS-Spankapteine
Die DTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 7 Februarie 2026 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ... Hoërskool Bellville se 2026 DTBS-spanne
Die DTBS Atletiekbyeenkoms is een van die grootste atletiekbyeenkomste in die land en vind 7 Februarie 2026 plaas. Ons deel die spankapteine en atletiekspanne, ...Hoërskool Bellville stel hul Brultroepe vir 2026 voor
Hoërskool Bellville se 2025-Brultroepe het amptelik die leisels oorgegee aan hul 2026-Brultroepe! En stel hulle met groot trots voor!Hoërskool Bellville Boogskiet leerders word vir die WP-span gekies
Hoërskool Bellville talentvolle boogskietleerders wat vir die WP-span gekies is, het in Polokwane deelgeneem aan die individuele kompetisie. Hulle het Dinsdag vir die WP-span ...Hoërskool Bellville leerders presteer by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod
Hoërskool Bellville is baie trots op ons leerders wat uitstekend by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod presteer het. Die volgende leerders is genooi om hul ...Mnr en Mej Hoërskool Bellville 2025 was ‘n reuse sukses
Hoërskool Bellville het ’n ongelooflike R85 707 ingesamel in die vorm van kontant, pryse en nie-bederfbare produkte. Die finaliste het hard gewerk, maar soos ...Hiermee Hoërskool Bellville koorbestuur
Baie geluk aan Hoërskool Bellville nuwe koorbestuur wat die afgelope week verkies en Maandag tydens vierkantopening aangekondig is. Cara Genade Karla Ellis Lehan von ...Hoërskool Bellville leerder presteer by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod
Baie geluk aan Marli Neethling leerder van Hoërskool Bellville wat by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod die volgende trofeë verwerf het: Gedramatiseerde monoloog (kategoriewenner) Nie-gedramatiseerde ...[Onderhoud] Hoërskool DF Malan Seunshokkie Eerstespankaptein – Jean Coetzee
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Bellville en DF Malan hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Bellville Rugby Eerstespankaptein – Carlo Aucamp
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Bellville en DF Malan hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Bellville Netbal Eerstespankaptein – Jacky Roux
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Bellville en DF Malan hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Bellville Dogtershokkie Eerstespankaptein – Luandri Engelbrecht
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Bellville en DF Malan hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Bellville Seunshokkie Eerstespankaptein – Zak Grobbelaar
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Bellville en DF Malan hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...HS Bellville vs DF Malan: Hoërskool Bellville se ander sportspanne
Hier is Hoërskool Bellville se ander sportspanne: Bergfiets: CSV: Debat Afrikaans: Debate Engels: E-sport: Gholf: Kookspan: Koor: Landloop: Leerderleiers: Orkes: Skaak: Spelathon :Hoërskool Bellville leerlinge neem deel aan die Senior WP Toutrekklubkampioenskappe
Dian Pretorius (Graad 12) en Christian Lerm (Graad 9) van Hoërskool Bellville het aan die Senior WP Toutrekklubkampioenskappe deelgeneem. Dian het uitstekend gevaar en ...Hoërskool Durbanville leerder wen die Gholf Clovelly Ope
Henru Walters van Hoërskool Durbanville wen die Clovelly Ope op ‘n telling van -2 oor 36 putjies. Hiermee ons Durbies se tellings: 1ste Henru ...Hoërskool Bellville leerders is gekies vir die WP Noordsone Hokkiespanne
Hoërskool Bellville is ongelooflik trots op die volgende meisies wat gekies is om WP Noordsone Hokkie tydens die Julie-vakansie te verteenwoordig: o.18: Luandri Engelbrecht ...Hoërskool Bellville leerlinge presteer by die Kaapstadse Ballet-Eisteddfod
Veon Bosman (Graad 10.1) en Elri Vorster (Graad 9.6) van Hoërskool Bellville het aan die finaal van die Kaapstadse Ballet-Eisteddfod deelgeneem. Hulle het saam ...Hoërskool Bellville leerder deur na die finaal van die Proscenium-dramakompetisie
Baie geluk aan Khian van der Boon van Hoërskool Bellville wat deurgedring het na die finaal van die Proscenium-dramakompetisie! Hy gaan vanaand die verhoog ...Hoërskool Bellville presteer by die Distriks-ekspo
Die jong wetenskaplikes van Hoërskool Bellville het aan die Distriks-ekspo by Gene Louw deelgeneem, waar elkeen ’n onderhoud gevoer het en waardevolle terugvoer oor ...Hoërskool Bellville Klas van 2024 Toppresteerders
Baie geluk aan Hoërskool Bellville se Matriekklas van 2024, julle harde werk en sukses het ons trots gemaak! Slaagsyfer: 100% 94% slaag met Baccalaureustoelating ...- DF AkademieHoërskool BellvilleHoërskool StellenbergHoërskool TygerbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
STADIO Sponsors 2025 MTBS Flashes
The event, held at DHL Stadium, is named for the four schools that compete each year: D.F. Malan High School, Tygerberg High School, Bellville ... Hoërskool Bellville Seniorraad
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Bellville leerders wat verkies is om hulle skool as prefekte vir 2025 te verteenwoordig.Hoërskool Bellville leerderleiers word tot die 2024/2025-termyn verkies
Baie, baie geluk aan al die Hoërskool Bellville leerderleiers wat tot die 2024/2025-termyn verkies is. Ons is baie trots op julle en wens julle ...[DF Malan VS Bellville] Hoërskool Bellville A seunshokkiespanne
Kom ondersteun die seunshokkiespanne 16 Augustus.. o.19 A o.16 A o.14 A Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of kry joune ...[DF Malan VS Bellville] Hoërskool Bellville A dogtershokkiespanne
Kom ondersteun die dogtershokkiespanne 16 Augustus.. o.19 A o.16 A o.14 A Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of kry joune by ...[DF Malan VS Bellville] Hoërskool Bellville Ander spanne
Kom ondersteun die ander spanne… Dirigente Junior Orkes Senior Orkes Mnr & Mej Bellville Koor MTB Gholf Skaak Landloop Junior Debatspan Senior Debatspan ...[DF Malan VS Bellville] Hoërskool Bellville A netbalspanne
Kom ondersteun die netbalspanne 17 Augustus.. o.19 A o.19B o.17 A o.16 A o.15 A o.14 A Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek ...[DF Malan VS Bellville] Hoërskool Bellville A rugbyspanne
Kom ondersteun die rugbyspanne 17 Augustus.. o.19 A o.19B o.16 A o.15 A o.14 A Lees die spesiale koerantuitgawe vir die naweek aanlyn of ...Hoërskool Bellville vang gees voor Hoërskool Duineveld arriveer
Hoërskool Bellville is in hul knopies met die arrivering van hul teenstaanders Hoërskool Duineveld .Mag die sport geniet word tussen die uitmuntende skole. Hoërskool ...Hoërskool Bellville Voortrekkers word vereer
Sewe van Hoërskool Bellville gr. 12’s wat lede van Die Voortrekkers is, verwerf die nasionale Presidentsverkennerstoekenning vir kulturele leierskap. Dit is beslis ‘n toekenning ...Hoërskool Bellville swemmers kwalifiseer vir die Wes-Kaap Winterkampioenskappe
Twee van Hoërskool Bellville se swemmers, Kaylin Fabricius (gr. 9) en Stéfan den Haan (gr. 11) het gekwalifiseer om 4-7 Julie aan die Wes-Kaap ...Hoërskool Bellville spelers word tot die Westelike Provinsie se netbalspan vir 2024 verkies
Baie geluk aan die onderstaande Hoërskool Bellville spelers wat tot die Westelike Provinsie se netbalspan vir 2024 verkies is. Hulle neem deel aan die ...Hoërskool Bellville is baie trots op hul junior en senior debatleerders
Hoërskool Bellville is baie trots op hul junior en senior debatleerders wat aan die Con Spirito debatkompetisie deelgeneem het. Anke Greeff en Megan Miller ...








































