Hoërskool Bellville Boogskiet leerders word vir die WP-span gekies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville talentvolle boogskietleerders wat vir die WP-span gekies is, het in Polokwane deelgeneem aan die individuele kompetisie. Hulle het Dinsdag vir die WP-span geskiet, en vandag skiet hulle vir hulself én vir ons skool. Ons is ongelooflik trots op hierdie groep leerders en wens hulle alles van die beste toe! ’n Spesiale vermelding aan Thinus Knoetzen, wat as mede-kaptein aangewys is – wat ’n prestasie!












