Laerskool Baillie Park
-
Laerskool Baillie Park netbal prestasie
Laerskool Baillie Park spog met ons 0.11A-, 0.12A- en Eerste-netbalspanne wat onlangs deelgeneem het aan die Noordwes Netbal byeenkoms by Gimmies. Ons is besonder ... -
Laerskool Baillie Park gholf trots
Laerskool Baillie Park se eie Hanro van der Merwe, Graad 7 leerder, is tans in Amerika waar hy deelneem aan twee groot internasionale gholftoernooie: ... -
LS Baillie Park het deel geneem aan die AGA Boogskietkompetisie
Saterdag, 7 Junie, het Laerskool Baillie Park aan die Boogskiet deelgeneem aan Schweizer-Reneke se interskole AGA Boogskietkompetisie. Cubs: Gunther Pheiffer het tweede plek behaal ... -
Laerskool Baillie Park bergfietsryers vaar puik
Laerskool Baillie Park Bergfiets ryers het deelgeneem aan die “Flatties & Moanies” en “Magalies Monster” bergfiets-kompetisies. Flatties & Moanies: Wian du Toit Grizelda Janse ... -
LS Baillie Park neem deel aan die boogskiet Interskole Kompetisie
Op Saterdag, 17 Mei, het Laerskool Baillie Park Boogskiet aan die RHS interskole-kompetisie deelgeneem in Rustenburg. Ons skuts het baie goed gevaar en ons ... -
Laerskool Baillie Park Bergfietsryers blink uit
Die volgende talentvolle Baillies-bergfietsryers het gedurende die naweek van 10–11 Mei 2025 aan die Gauteng Cycling XCC/XCO Event 4 deelgeneem ‘n byeenkoms wat getel ... -
Laerskool Baillie Park tennisspanne is opgewonde en reg vir 2025 seisoen
Met nuwe energie, spanne en ’n passie vir die spel, sien Laerskool Baillie Park uit na elke tenniswedstryd wat voorlê. Dankie aan elke afrigter, ... -
Laerskool Baillie Park Bergfiets uitslae
Die SA Padfiets Kampioenskappe het op 18 en 19 Januarie 2025 plaasgevind naby Parys in die Vrystaat.Leerders van Laerskool Bailie Park het deelgeneem. TT ... -
Laerskool Baillie Park rugby is aan die gang
Laerskool Baillie Park se eerste kwartaal se sport is lekker aan die gang . Eerste rugbyspan 0.8 Rugbyseuns 0.8 Rugbyseuns 2 -
Laerskool Baillie Park tennis presteer
Laerskool Baillie Park leerders Dineké Janse van Rensburg, Fiané Wessels en Benjamin Vorster het 22 & 23 Feb. die Noordwes-provinsie verteenwoordig, waar hulle deelgeneem ... -
Laerskool Baillie Park leerder is deel van die NW Atletiekspan
Ruben Botes leerder van Laerskool Baillie Park wat deel is van die NW Atletiekspan wat die naweek (21 en 22 Maart) aan die SA ... -
Laerskool Baillie Park atlete skitter by die SA-Landloop Kampioenskappe
Baie geluk aan ons leerders wat Laerskool Baillie Park verteenwoordig het by die SA-Landloop Kampioenskappe, 7 September, in Vaalpark! Ons is trots op julle! -
Laerskool Baillie Park krieketspelers word gekies vir onderskeie Potch Distrik-Spanne
Baie geluk aan die volgende Laerskool Baillie Park krieketspelers word gekies vir onderskeie Potch Distrik Spanne. Baie geluk aan die seuns! Krieketspanne: o. 13B: ... -
Laerskool Baillie Park Bergfietsryers presteer
Baie geluk aan die volgende Laerskool Baillie Park Bergfietsryers wat in die NW Skole Span 2024 ingesluit was. Jemma Gouws Henrey Jacobs Zandri Janse ... -
Laerskool Baillie Park boogskuts vaar baie goed in die ATKV Buffelspoort kompetisie
Op Saterdag, 7 September het Laerskool Baillie Park se boogskietspan deelgeneem aan die ATKV Buffelspoort kompetisie. Ons skuts het baie goed gevaar: David Knoetze ... -
Laerskool Baillie Park stel hulle nuwe hoofleiers bekend vir die derde kwartaal
Laerskool Baillie Park stel hulle nuwe hoofleiers bekend vir die derde kwartaal wat die skool met trots gaan verteenwoordig: Hoofseun en -dogter MJ McLaren ... -
Laerskool Baillie Park se Kwartaal 1 Leiers en Hoofleiers
Baie geluk aan Laerskool Baillie Park se Kwartaal 1 Leiers en Hoofleiers Dogters: Elbernise Africa,Minieke Bosman (hoofmeisie),Larumay Bronkhorst,Elizma De Jager,Samantha De Swardt,Melanie Greeff,Ilde Gricius,Darise ... -
Laerskool Baillie Park Hoofleiers vir Kwartaal 3
Laerskool Baillie Park kies Kwartaal 3 Leiers. Baie geluk aan die volgende leerders Hoofmeisie: Helét van Zyl Onderhoofmeisie: Dané du Koker Hoofseun: Wihan Strydom ... -
Laerskool Baillie Park is trots op hul boogskiet wenners
Laerskool Baillie Park Boogskiet het Saterdag, 22 Julie, die interskole kompetisie by Laerskool Rustenburg gewen. Hierdie is n baie groot prestasie! Die totale telling ... -
Die Laerskool Baillie Park Bergfietsklub vaar uitstekend
Die Laerskool Baillie Park Bergfietsklub het die naweek, 3 Junie 2023, deelgeneem aan die FS & NW XCO Kampioenskappe by Koedoeslaagte. Baie geluk aan ... -
Laerskool Baillie Park Boogskietspan is tops
Saterdag, 3 Junie 2023 het die Laerskool Baillie Park Boogskiet aan Laerskool Vastrap se Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem. Gehard Maritz een van Baillies se Graad ... -
Gr 2 leerder is Laerskool Baillie Park se top boogskut
Gr.2 leerder is Baillies se top skut. Hierdie jaar het Baillies Boogskiet besluit om ‘n Welpie-span te begin. Dit is vir skuts in Graad ... -
Laerskool Baillie Park bied ‘n baie suksesvolle interskole boogskietkompetisie aan
Op Nasionale Boogskietdag, Saterdag 13 Mei het Laerskool Baillie Park ‘n baie suksesvolle interskole boogskietkompetisie aangebied. ‘n Totaal van 243 skuts het aan die ... -
Laerskool Baillie Park stel met trots hul tweede kwartaal hoofleiers bekend
Laerskool Baillie Park stel met trots hul tweede kwartaal se hoofleiers bekend. Hoofmeisie: Amieke Farmer Hoofseun: Francois de Villiers Onderhoofmeisie: Salome Hattingh Onderhoofseun: Juhan ... -
Laerskool Baillie Park kwartaal 1 sport prestasies
Swem:Die volgende swemmers het Laerskool Baillie Park verteenwoordig en prestasies behaal by die Noordwes Skole Kampioenskappe op 10 & 11 Februarie 2023 in Potchefstroom. ... -
Laerskool Baillie Park Netbalspelers vaar uitstekend
Baie geluk aan die volgende Laerskool Baillie Park Netbalspelers wie die JB Marks proewe gehaal het: 0.12 JB Marks Netbalspan 0.13 JB Marks Netbalspan -
Die Laerskool Baillie Park Bergfietsryers presteer tydens Vrystaat CXO
Die Laerskool Baillie Park Bergfietsryers het deelgeneem aan die Vrystaat CXO #3 in Kroonstad die naweek, 11 Maart 2023. Baie geluk aan die volgende ... -
Laerskool Baillie Park Bergfietsryers presteer
Die volgende leerders het deelgeneem aan ‘n Bergfietswedren by Asidlale Adventure en Baillies se Bergfietsryers het weer uitgeblink! Ons Baillies is baie trots op ... -
Laerskool Baillie Park se hoofleiers vir die 1ste Kwartaal
Hiermee Laerskool Baillie Park se hoofleiers vir die 1ste Kwartaal. Baie geluk aan al die leerders wat verkies is. -
Laerskool Ballie Park boogskiet skuts vaar uitstekend
Laerskool Baillie Park Boogskiet se skuts het Saterdag, 4 Februarie aan Wildcrete se AGA-SA 3Di Triple Crown deelgeneem en het baie goed gevaar! David ... -
Laerskool Baillie Park Prysuitdeling
Laerskool Baillie Park se prysuitdeling van 2022. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het. Akademie: Rievkah Boardman: Beste Akademiese prestasie deur ... -
Laerskool Baillie Park het vanjaar hul 20ste Gholfdag aangebied
Laerskool Baillie Park het vanjaar hul 20ste Gholfdag aangebied. Was ‘n suksesvolle dag en ons wenners van die gholfdag was Tinus Colyn (links) en ... -
Laerskool Baillie Park Finale Leiers 2022
Laerskool Baillie Park Finale Leiers 2022 Dogters Milan Krauze (H) Rievkah Boardman (OH) Nikki Lourens (OH) Li-Janca Botha Miné Bronkhorst Sharlé de Vry Marissa ... -
Laerskool Baillie Park Noordwes prestasies
Laerskool Baillie Park Noordwes prestasies: Noordwes Netbal Baie geluk aan die ons leerders wat verkies is tot die onderskeite Noordwes netbalspanne. Noordwes XCM Kampioenskappe ... -
JB Marks Netbal prestasie vir Laerskool Baillie Park
Die volgende dogters van Laerskool Baillie Park het vir die onderskeie JB Marks Netbalspanne gekwalifiseer: o.13: Diané Pretorius Milan Krauze Megan Isherwood Nicola du ...