Worcester-Noord Primêre Skool rugbyspelers gekies vir die Sone Rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende vier rugbyspelers van Worcester-Noord Primêre Skool wat in die Worcester Sone Rugbyspan opgeneem is:
- EJ Spies
- Alec Webster
- Louis Stemmet
- Caleb Irish













