Laerskool Stulting Interhuis Rugbydag 2022
ADVERTISEMENT
Saterdag, 5 Maart, het Laerskool Stulting hul Interhuis Rugbydag gehad. Daar het 4 0.11 spanne teen mekaar gespeel asook 4 o.13 spanne. Die Future Kings Rugby het ons kom besoek om vir die 4 tot 9-jariges ‘n prettige rugby-oefensessie propvol nuttige vaardighede aan te bied. Die dag was n groot sukses en almal het dit baie geniet.




















