Welkom Gimnasium rugbyspeler geniet sy toer na Abu Dhabi
ADVERTISEMENT
Welkom Gimnasium leerder Bul Rademeyer was gekies om aan die internasionale World School Festival in Abu Dhabi deel te neem. Hierdie prestigeryke rugbytoernooi het van 12 tot 22 Desember plaasgevind, waar hy saam met van die wêreld se beste skoolspelers die veld betree. Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie!












