Hoërskool De Villiers Graaff atlete kwalifiseer vir die Boland Tweekamp Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool De Villiers Graaff atlete Marvin van Kraamberg en Morné van Staden het gekwalifiseer vir die Boland Tweekamp Kampioenskappe wat by Hoërskool Hugenote in Wellington op 21 Februarie 2026 plaasvind. Baie geluk manne, ons is baie trots op julle!











