Leerders van Hugenote Laerskool is in die Boland tweekampspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool geweldig trots op al ons leerders wat in die Boland-tweekampspan opgeneem is. Hulle sal die skool op 21 en 22 Maart by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Oudtshoorn verteenwoordig.










