Afrikaanse Hoër Meisieskool produksie genomineer vir ‘n Naledi toekenning
ADVERTISEMENT
High School Musical is genomineer vir ‘n Naledi toekenning. Dit is werklik ‘n voorreg en ons is trots op die hele span wat van hierdie produksie ‘n reuse sukses gemaak het. Talja Roux (matriek 2024) is ook genomineer vir beste individuele speler.
‘n Groot dankie aan Ignatius van Heerden, High School Musical se choreograaf en regisseur. Alna Smit (organiseerder) en haar hele span verdien spesiale vermelding. Geluk Affies!
















