Hoërskool Albertinia Matriekuitslae 2021
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Albertinia se matrieks van 2021 met hul uitslae. Ongelukkig het die 100% slaagsyfer ons ontwyk, vanweë di 1 kandidaat wat onsuksesvol was. HSA behaal ‘n slaagsyfer van 97.4%
Top 3 Leerders
- Juclon Block
- Nakiesha Fielies
- Sharano Claassen
Niks in die lewe word bereik sonder moeite en opoffering. Ons weeet julle is deur twee harde jare met baie beproewing – ontwrigting was ‘n groot uitdaging . Baie geluk en baie dankie vir julle volharding, moeite en harde werk. Baie sterkte aan elke matrikulant vir jul toekomsplanne en studies. Hoërskool Albertinia hou jul dop, maak ons trots. God Bless.
![]()










